INDELING VIR HOSPITAALBESOEK: BLOEMFONTEIN

Die plaaslike kerk bly steeds verantwoordelik vir sy eie lidmate en daarom word u versoek om die betrokke predikant te skakel indien ín lidmaat in een van bogenoemde hospitale opgeneem word.

INDELING VIR HOSPITAALBESOEK: JOHANNESBURG
Let wel: Predikante van die kerke in Klassis Johannesburg sal lidmate van buite die Witwatersrand graag wil bystaan terwyl hulle in hospitale in die omgewing van Johannesburg, Randburg of Sandton is. Dit is egter die lidmaat, familie of kerkraad se verantwoordelikheid om ín predikant betyds in kennis te stel van die omstandighede.
 

INDELING VAN PRETORIASE HOSPITALE EN INRIGTINGS
L.W. Die Herberg is ín tuisgaanhuis vir familielede van pasiŽnte in die Pretoriase Akademiese Hospitaal (HF Verwoerd). Adres: Malanstraat 15, Riviera. Dit is binne loopafstand van genoemde hospitaal en die tarief is minimaal. Meer inligting: Navrae-afdeling van die Hospitaal.
 


 

HOSPITAALLEKTUUR IS HIER VOLLEDIG BESKIKBAAR - KLIEK HIER >>>

 
terug na bo
 

Tuisblad | Wie is ons? | Plaaslike Kerke | Gemeentes | Kommunikasie | Publikasies | Sinodes | Argief |Kontak Ons

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0