Die Bestuur van die Administratiewe Buro wil graag gemaklike kommunikasie met alle kerke en lidmate bewerkstellig en stuur van tyd tot skrywes aan kerke en lidmate.

Videos en ander vorme van inligting word ook met belanghebbendes gedeel. Hieronder is die mees onlangse inligting wat met kerke en lidmate gedeel is. Kerke en lidmate word deurentyd uitgenooi om met die Administratiewe Buro kontak te maak sou daar enigsinds so ‘n behoefte bestaan. Kontak dr. Wymie du Plessis in die verband op wymiedup@gksa.co.za  of by 018 297 3986

 
   

 

 
   
 

 

   
  Ramings 2016-2017 – skakel na video
  Maart 2016 – Algemene inligting
  September 2015 – Algemene inligting
  Verkorte weergawe oor ramings 2015/2016
  Power Point ramings 2015-2016
  Finansiële voorlegging aan kerke Julie 2015
   
 
 
 

Tuisblad | Wie is ons? | Plaaslike Kerke | Gemeentes | Kommunikasie | Publikasies | Sinodes | Argief |Kontak Ons

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0