GKSA Byderhand

GKSA Byderhand – hulpmiddel vir die vinnige oplees van sake oor vergaderings, finansies van die kerk, ramings, kollektes, pensioenfonds, kerklike tydskrifte, ens, ens.