Die Bestuur van die Administratiewe Buro wil graag gemaklike kommunikasie met alle kerke en lidmate bewerkstellig en stuur van tyd tot skrywes aan kerke en lidmate.
Videos en ander vorme van inligting word ook met belanghebbendes gedeel. Hieronder is die mees onlangse inligting wat met kerke en lidmate gedeel is. Kerke en lidmate word deurentyd uitgenooi om met die Administratiewe Buro kontak te maak sou daar enigsinds so ‘n behoefte bestaan. Kontak dr. Wymie du Plessis in die verband op wymiedup@gksa.co.za of by 018 297 3986
GKSA gee nie enige waarborge of ander versekering met betrekking tot die inhoud van materiaal wat op hierdie webtuiste verskyn nie, die akkuraatheid daarvan, volledigheid of geskiktheid vir enige spesifieke doel nie. Verder word relevante eksterne webtuistes waarmee geskakel is nie deur GKSA beheer nie en gevolglik kan ons nie die versekering gee dat dit akkuraat, op datum of volledig is nie.
Die Inligting vervat in sulke eksterne webtuistes verteenwoordig nie noodwendig die sieninge van GKSA nie.