1561
Guido de Bres
Nederlandse Geloofsbelydenis
“Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem.”
Geskryf deur Guido de Bres in 1561 as 'n verdediging van die Christelike geloof aan Koning Filips II. Dit is 'n pragtige en sistematiese uiteensetting van wat ons glo oor God, die mens en die verlossing. De Bres het kort hierna as martelaar gesterf vir hierdie belydenis.
