
Geanker in die Woord.
Verenig in belydenis.
- kerke in die gids
- 296
- jaar sedert Rustenburg
- 167
Nuut hier? Jou volgende tree.
Van 'n seringboom tot 'n kerkverband.

1859: Gestig onder die seringboom te Rustenburg.

1862: Die eerste sinode aanvaar die Dordtse Kerkorde.

1869: Die Teologiese Skool begin in Burgersdorp.

1904: Die Sinode besluit om die Skool na Potchefstroom te verplaas.

1905: Die Skool verhuis na Potchefstroom.

1910: Prof. Jan Lion Cachet, die tweede stigtersprofessor, neem afskeid.

1924: Die Sinode vergader onder die seringboom en herdenk die stigting.

1933: Die eerste Afrikaanse Bybel verskyn.

1936: Die Sinode ontvang Totius se Afrikaanse Psalmberyming.

1949: Totius neem afskeid van die Sinode.

1952: Die derde gebou van die Teologiese Skool word in gebruik geneem.

1959: Die Kerk vier sy eeufees op Rustenburg.

1964: Die Sinode hersien die Kerkorde en vertaal die belydenisskrifte.

1985: Die kerkverband word die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.

2009: Al die kerke vergader vir die eerste keer in een sinode.

2026: Die GTA word die opleidingsinstansie van die kerke.
Foto's: Argief van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (publieke domein in Suid-Afrika), Wikimedia Commons (publieke domein), Johan Terblanche (Reddersburg), PWDaffue (Rustenburg, CC BY-SA 3.0) en Ventereav90 (Okahandja, CC BY-SA 4.0). Embleem: die GKSA (CC BY 2.0). Logo: Gereformeerde Teologiese Akademie.
Selfstandige kerke. Een belydenis.
Van die Kaap tot Namibië: kerke wat saam aanbid, bely en dien.

Burgersdorp 
Colesberg 
Worcester 
Theunissen 
Strydenburg 
Reddersburg 
Steynsburg 
Hermanus 
Stilbaai 
Kleinmond

Ontdekkers 
Pretoria 
Middelburg 
Venterstad 
Stellenbosch 
Port Elizabeth 
Odendaalsrus 
Boksburg 
Oos-Moot 
Okahandja
Foto's van die kerkgeboue self, elkeen die gebou wat die kerk vandag gebruik. Morné van Rooyen, Johan Terblanche, Willie en Mariana Fourie, Andrew Hall, PHParsons en Ventereav90, via af.wikipedia en Wikimedia Commons.
Gewortel in die Waarheid.
Lees ons BelydenisSola Scriptura
Skrif Alleen
Sola Fide
Geloof Alleen
Sola Gratia
Genade Alleen
Solus Christus
Christus Alleen
Soli Deo Gloria
Eer aan God Alleen
Nuus & Gebeure
9 Okt. 2026Nuusbrief
GKSA Nuusbrokkies Vir Sondag 11 Oktober 2026
30 Sep. 2026Nuusbrief
GKSA Nuusbrokkies Vir Sondag 4 Oktober 2026
30 Sep. 2026Nuusbrief
Die Kerkblad - Oktober 2026
25 Sep. 2026Nuusbrief
GKSA Nuusbrokkies Vir Sondag 27 September 2026
16 Sep. 2026Nuusbrief
GKSA Nuusbrokkies Vir Sondag 20 September 2026
9 Sep. 2026Nuusbrief
GKSA Nuusbrokkies Vir Sondag 13 September 2026
Ons kantoor in Potchefstroom.
- Fisiese Adres
- Molenstraat 62
Potchefstroom, 2531 - Telefoon
- 018 297 3986 / 7 / 8 / 9
- E-pos
- wymiedup@gksa.co.za
- Kantoorure
- Maandag tot Vrydag
07:30 – 13:00 · 14:00 – 16:00
