Liturgiese Formuliere

Formuliere
van die Kerk.

Die formuliere het 'n lang geskiedenis en is vir baie jare al in die kerke beproef. Hulle dien as rigtinggewende tekste vir die bediening van die sakramente en ander kerklike handelinge.

Volledige Tekste

Besoek die CJBF

Die volledige tekste van alle liturgiese formuliere is beskikbaar by die Christelike Joernalistieke en Boekefonds (CJBF) se webwerf.

Besoek www.cjbf.co.za

Vind jou Kerk

371 kerke. 15 tale. Een belydenis. Daar is 'n Gereformeerde kerk naby jou wat gereed is om jou te verwelkom.