Eenheid in
Waarheid.
Die GKSA soek en onderhou bande met kerke wat dieselfde kosbare geloof deel, plaaslik en internasionaal, om die eenheid van die kerk van Christus te beleef.
Ekumeniese Eenheid
Die diepste vorm van eenheid (een kerkverband). Ons erken mekaar se attestate, ruil preekbeurte uit en beroepings is moontlik. Dit is die realisering van een kerkverband oor grense heen.
Ekumeniese Bande
Verhoudings met kerke wat verskillende belydenisse onderskryf maar gelyksoortige leer en tug handhaaf. Ook waar voorbereidende gesprekke plaasvind.
Ekumeniese Kontak
Gesprek en samewerking in vergaderings (soos die ICRC) of werk saam aan spesifieke take, sonder dat dit noodwendig eenheidsbande impliseer.
Ekumeniese Eenheid
Kerke waarmee ons 'n volle susterkerkverhouding handhaaf.

Christelijke Gereformeerde Kerken in Nederland (CGK)
Netherlands
Gereformeerde Kerken Vrijgemaakt (GKv)
Netherlands
Eglise Reformee Confessante au Congo (ERCC)
Congo
Orthodox Presbyterian Church in America (OPC)
USA
Reformed Churches of New Zealand (RCNZ)
New Zealand
Reformed Church Japan (RCJ)
JapanKosin Presbyterian Church in Korea (KPCK)
South KoreaChristian Reformed Churches of Australia (CRCA)
Australia
Christian Reformed Church
GeneralReformed Church Botswana (RCB)
Botswana
Nederlands Gereformeerde Kerken (NedlGK)
Netherlands
Free Church of Scotland (FCS)
Scotland
Free Church of Scotland (Continuing) (FCS(C))
Scotland
Londenbediening
UK
Reformed Church of East Africa (RCEA)
East Africa
Presbyterian Church Australia (PCAus)
AustraliaUnited Reformed Church of Congo (URCC)
Congo
Sudanese Reformed Churches (SRC)
Sudan
African Evangelical Presbyterian Churches (AEPC)
Africa
Presbyterian Church in America (PCA)
USAEkumeniese Bande
Kerke waarmee ons sterk bande en verhoudings bou.

International Presbyterian Church (IPC)
InternationalIglesia Nacional Presbiteriana de México, A.R. (INPM)
MexicoReformed Presbyterian Church in Africa (Uganda)
UgandaReformed Presbyterian Church of India (RPCI)
India
United Reformed Churches of North America (URCNA)
USA/Canada
Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië (GEKA)
AustraliaIgreja Presbiteriana de Angola (IPB Angola)
AngolaDie GKSA het ook nog verdere kerklike kontak met kerke regoor die wêreld.
Kontak Dr. Fanie CoetzeeInternasionale Liggame

International Conference of Reformed Churches (ICRC)
Lid
World Reformed Fellowship (WRF)
Lid (Aansoek 2006)
World Communion of Reformed Churches (WCRC)
WaarnemerAEA en TEASA
WaarnemerTheological Education in Africa (TEA)
VennootBinnelandse Gesprekke
Ons is ook informeel in gesprek met kerkgemeenskappe wat deel is van die Konvent vir Reformatiese Kerke in Suider-Afrika.
